LIVE SHOWS

LIVE SHOWS

  • ALETTA FRANCINA

    12 Augustus 2026

    Aletta het na ’n ander provinsie getrek en, jussie sussie, die lewe het sommer baie verander sedert haar vorige vertoning, Effens Anders. Hierdie girl lewe kliphard en doen deesdae enigiets vir die plot.

    Bederf jouself met ’n kaartjie en kom kekkel saam oor al haar nuwe ervarings en absurde observasies!

    Show details:

    •⁠ ⁠Afrikaans

    •⁠ ⁠Geen onder 16s

    •⁠ ⁠Stand-up Comedy

    Doors open-17:30 // Show starts- 19:30

    R250pp

  • ELVIS BLUE LIVE UNDER THE STARS

    30 October 2026

    Join us for an unforgettable outdoor show with Elvis Blue at Festa Restaurant!

    Doors Open: 17:00

    Show Starts: 20:00

    R250 per person

    Enjoy a magical evening of great music, delicious food, and beautiful outdoor vibes. Gather your friends and family and make it a night to remember!

    Book your tickets now on Paystack

  • FESTA FEST IS TERUG!

    25 July 2026

    Onbeperkte rooiwyn, lekker musiek, goeie kos & ’n dansvloer wat wag vir jou.

    R150 pp — want een glas is nooit genoeg nie

    Deure maak 17:00 oop

    DJ Pecko gaan die vibes bring vanaf 19:00

    Bring jou mense, trek jou dansskoene aan en kom wees lekker saam by Festa

    *kinders onder 12 is verniet

    #FestaFes #WineAndDance #FestaVibes #RooiwynEnRitme

  • Die Ina Paarman Wintertafel

    Op 22 Augustus

    verwelkom Festa Restaurant met trots Ina Paarman vir Die Ina Paarman Wintertafel – 'n unieke langtafel-ervaring waar tradisie, stories en uitsonderlike kos bymekaarkom.

    Verwag 'n onvergeetlike winteraand met:

    •⁠ ⁠'n Seisoenale winterfees

    •⁠ ⁠'n Eksklusiewe spyskaart, saamgestel deur Ina Paarman

    •⁠ ⁠Stories, kookwenke en inspirasie uit Ina se eie kombuis

    •⁠ ⁠'n Intieme langtafel-ervaring in die hart van Wellington

    En hierdie aand maak ook 'n verskil.

    10% van elke kaartjie word geskenk aan 'n plaaslike skool om ons gemeenskap te ondersteun.

    Kaartjies: R825 per persoon

    Sitplekke is beperk.

    22 Augustus 2026 | 17:00 vir 17:30

    Festa Restaurant | Wellington

    Bespreek jou plek vandag en wees deel van 'n aand waar goeie kos, mooi stories en omgee vir ons gemeenskap bymekaar kom.